Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Landskap " deur MARLISE JOUBERT
" Landskap " deur MARLISE JOUBERT [boodskap #61116] Vr, 26 April 2002 22:40
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

LANDSKAP
Marlise Joubert

die pad
ruik na bees en reën
en swaeltjies vroetel neste
in die walle oop

'n nag se ribbes
breek vore teen die Waterberg

land se landskap vlei die wind
uit Rietfontein en dans
die grassaad los

my lyf is rooi gereën
Vorige onderwerp: " Die Afrikaanse Taal " deur J. LION CACHET
Volgende onderwerp: " Wie sal die blom pluk " deur BOERNEEF
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 21:32:02 MGT 2024